Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:7 Die Boodskap (DB)

Ek bly getrou aan derduisende mense. Ek vergeet alles wat hulle verkeerd gedoen het. Maar Ek laat nie met My mors nie. Ek straf die kinders en die agterkleinkinders vir oortredings van die ouers wat nie na My wou luister nie. Ek onthou wat hulle verkeerd gedoen het vir ’n hele paar geslagte daarna.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:7 in konteks