Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:24 Die Boodskap (DB)

Niemand sal julle grond probeer afneem wanneer julle vir hierdie drie feeste weg is van die huis om tot die Here te gaan bid nie. Ek sal die nasies voor jou uit wegjaag. Ek sal die grond wat aan jou behoort, al meer maak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:24 in konteks