Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:18 Die Boodskap (DB)

“Onthou om die fees van die brood sonder suurdeeg te hou. Soos Ek vir julle gesê het, moet julle sewe dae lank kos eet wat nie suurdeeg in het nie. Julle moet dit gedurende die maand Abib doen. Dit is die maand waarin julle uit Egipte weg is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:18 in konteks