Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:12 Die Boodskap (DB)

Moses het later vir die Here gesê: “U het vir my gesê dat ek die volk van hier af moet laat trek. U sê dan glad nie vir my wie U saam met my sal stuur nie. U het ook vir my gesê dat U my goed ken en dat U van my hou.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:12 in konteks