Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:18 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Israel sal aanvaar wat jy vir hulle sê.“Jy moet dan saam met hulle na die koning van Egipte toe gaan. Julle moet vir hom sê: ‘Die Here, die God van die Hebreërs, het na ons toe gekom. Gee tog vir ons kans om vir drie dae lank weg te gaan. Ons wil graag in die woestyn vir die Here ons God offers gaan bring.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:18 in konteks