Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:12 Die Boodskap (DB)

Die Here antwoord hom: “Ek self sal saam met jou gaan. Wanneer jy die volk uit Egipte uitgelei het en hulle kom aanbid My by hierdie berg, sal dit die bewys wees dat dit Ek is wat jou gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:12 in konteks