Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:16 Die Boodskap (DB)

Vir die ingang wat na die binnekant van die lapa loop, moet jy ’n gordyn maak uit geweefde linne met blou, pers en bloedrooi weefwerk en borduursel. Dit hang aan vier regop pale wat op voetstukke staan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:16 in konteks