Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 26:1 Die Boodskap (DB)

“Jy moet vir die tent ’n dak maak wat uit drie lae materiaal bestaan. Die onderste laag word van tien stukke materiaal gemaak. Die materiaal moet fyn linne wees waarin blou, pers en bloedrooi draad ingeweef is en waarop figure met vlerke geborduur is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 26

Kyk Eksodus 26:1 in konteks