Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 25:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Jy moet vir die Israeliete sê hulle moet vir My geskenke na my blyplek toe bring. Neem die bydrae van almal wat graag wil gee.

3. Die geskenke kan van goud, silwer of brons gemaak wees;

Lees volledige hoofstuk Eksodus 25