Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:7 Die Boodskap (DB)

Terwyl die volk na hom staan en luister, het Moses vir hulle die reëls voorgelees wat hy neergeskryf het. Daarin het die Here gesê wat Hy verwag van mense met wie Hy ’n ooreenkoms gesluit het. Hulle het toe weer ’n keer gesê: “Ons sal gehoorsaam wees. Ons sal alles doen wat die Here van ons verwag.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:7 in konteks