Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:36 Die Boodskap (DB)

As almal egter geweet het dat dit ’n bakleierige bul was en sy eienaar het niks daaraan gedoen nie, moet hy die eienaar van die dooie bul vir die hele bul vergoed. Hy mag die dooie bul vir homself vat.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:36 in konteks