Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:22 Die Boodskap (DB)

“Twee mans kan miskien met mekaar baklei. Terwyl hulle veg, kan een van hulle teen ’n vrou stamp wat swanger is sodat sy daardeur haar baba verloor. Die man wat haar die baba laat verloor het, moet dan skadevergoeding betaal. Haar man sal ’n eis instel. Daar moet dan onderhandel word oor die bedrag wat betaal moet word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:22 in konteks