Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:18-19 Die Boodskap (DB)

“As twee mans aan die baklei raak, kan dit gebeur dat die een die ander een met ’n klip of met sy vuis slaan sodat hy in die bed beland. Dit kan gebeur dat hy nie daarvan doodgaan nie, maar met ’n kruk moet loop as hy weer regkom. As dit gebeur, moet die persoon wat hom geslaan het hom vergoed vir die tyd wat hy siek was en vir hom sorg tot hy weer gesond is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:18-19 in konteks