Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:26 Die Boodskap (DB)

My altare mag ook nie trappies hê waarmee ’n mens boontoe opklim nie. ’n Mens moenie van onder af onder die een wat opklim om die offer te bring se klere kan inkyk nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20

Kyk Eksodus 20:26 in konteks