Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 20:24 Die Boodskap (DB)

“Bou vir My ’n offerplek van grond op elke plek wat Ek vir julle wys waar Ek wil hê julle tot My moet bid. Bring vir My op daardie altaar die diere wat julle as brandoffers en dankoffers uit julle kleinvee en julle beeste offer. Ek sal na daardie plek kom en Ek sal julle lewe goed maak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 20

Kyk Eksodus 20:24 in konteks