Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:9 Die Boodskap (DB)

Nadat Moses vir die Here gesê het hoe die volk geantwoord het, het die Here vir hom gesê: “Ek gaan in ’n dik onweerswolk na jou toe kom sodat die volk kan hoor hoe dit klink wanneer Ek met jou praat. Hulle sal jou dan vertrou omdat hulle weet dat Ek met jou praat.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:9 in konteks