Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:5-6 Die Boodskap (DB)

As julle regtig aan My gehoorsaam is en by my ooreenkoms met julle bly, sal julle uit al die volke van die hele aarde my eie persoonlike volk wees. Julle sal ’n volk wees van mense wat vir My offers bring en My dien. Julle sal ’n volk wees wat alles vir My doen.’ Dit is my boodskap wat jy vir die Israeliete moet gaan gee.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:5-6 in konteks