Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:24 Die Boodskap (DB)

“Goed,” sê die Here vir Moses, “gaan dan nou terug en dan kom jy weer en bring hierdie keer vir Aäron saam met jou. Maar onthou, die mense wat die offers bring en die mense van die volk mag nie verby daardie lyn kom wat jy gespan het nie. Hulle mag nie na die Here probeer opklim nie. As hulle dit doen, sal Ek hulle doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:24 in konteks