Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:18 Die Boodskap (DB)

Die Here het afgekom na die berg toe. Daar was vuurvlamme om Hom. Die hele berg Sinai was toe onder die rook. Dit was soos die rook wat uit ’n oond borrel. Die hele berg het geskud.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:18 in konteks