Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:16 Die Boodskap (DB)

Op die oggend van die derde dag was daar donderslae en weerlig. Daar het swaar, donker wolke oor die berg gehang. ’n Trompet het baie hard geblaas. Die hele volk het begin bewe daar in die kamp.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:16 in konteks