Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:14 Die Boodskap (DB)

Moses het toe van die berg afgeklim. Hy het teruggegaan na die volk toe en hulle aangesê om hulle gereed te kry om die Here te ontmoet. Hulle het hulleself begin regkry en hulle klere gewas.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:14 in konteks