Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:12 Die Boodskap (DB)

Jy moet ’n tou om die berg span om die volk van die berg af weg te hou. Jy moet vir hulle sê dat jy enigeen wat op die berg klim, sal doodmaak. Hulle mag selfs nie eens tot onder by die voet van die berg kom nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:12 in konteks