Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:8 Die Boodskap (DB)

Moses het sy skoonpa uitvoerig vertel wat die Here alles met die farao en met Egipte laat gebeur het om Israel te bevry. Hy het hom ook vertel van al die probleme wat hulle langs die pad gehad het en hoe die Here hulle daaruit gehelp het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:8 in konteks