Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:14 Die Boodskap (DB)

Moses se skoonpa het gesien hoe Moses probeer om self al die sake van die volk te verhoor. Hy vra toe vir hom: “Wat probeer jy regkry? Hoekom wil jy al die hofsake alleen verhoor? Die volk moet die hele dag lank vir jou staan en wag.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:14 in konteks