Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 17:9 Die Boodskap (DB)

Moses het vir Josua gesê: “Kies vir jou die manne uit met wie jy teen die Amalekiete kan gaan veg. Ek sal môre bo-op die koppie gaan staan. Ek sal die kierie wat God vir my gegee het in my hand hou.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 17

Kyk Eksodus 17:9 in konteks