Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:31 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het hierdie brood “manna” (dit beteken “Wat is dit dié?”) genoem. Dit was wit soos koljandersaad en het gesmaak soos iets met heuning in.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:31 in konteks