Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:23 Die Boodskap (DB)

Hy het vir hulle gesê: “Dit is soos die Here gesê het ons moet maak. Môre is die Here se dag waarop ons moet rus. Julle moet reeds vandag gaarmaak wat julle vir môre nodig gaan hê. Bak vandag wat julle wil bak en kook wat julle wil kook. Wat te veel is vir vandag, moet julle regsit om môre op die rusdag te eet.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:23 in konteks