Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:17-18 Die Boodskap (DB)

Ek sal die Egiptenaars vasberade maak om hulle agterna te sit en agter hulle aan te gaan die see in. Wanneer Ek met die farao en sy hele leërmag en sy oorlogswaens en hulle perde klaargespeel het, sal Ek vereer word. Egipte sal moet erken dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:17-18 in konteks