Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:48 Die Boodskap (DB)

Wanneer daar buitelanders is wat onder julle woon en hulle wil saam met julle die paasfees van die Here vier, moet al hulle mans eers besny word. Hulle sal dan as Israeliete beskou word wat saam met julle paasfees mag vier. Iemand wat nog glad nie besny is nie, mag ook nie die paasfees eet nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:48 in konteks