Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:38 Die Boodskap (DB)

Daar het ook ’n hele klomp mense saam met hulle getrek wat nie Israeliete was nie. Daar was ook ’n groot klomp kleinvee en beeste.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:38 in konteks