Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:17 Die Boodskap (DB)

“Julle moet elke jaar hierdie fees hou wanneer julle brode eet wat sonder suurdeeg gemaak is. Julle moet onthou dat dít die dag is waarop Ek julle families uit Egipte laat wegtrek het. Die dag moet onder julle nasate ’n dag wees waarop hulle jaar na jaar in herinnering roep wat Ek vir julle in Egipte gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:17 in konteks