Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:15 Die Boodskap (DB)

Sewe dae lank moet julle brood eet wat sonder suurdeeg gemaak is. Reeds op die eerste dag van die fees moet julle alles wat suurdeeg in het, uit julle huise wegvat. As enigeen gedurende hierdie sewe dae brood eet wat met suurdeeg gemaak is, moet hy weggejaag word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:15 in konteks