Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 11:8 Die Boodskap (DB)

“Dan sal al jou leiers voor my kom kruip. Hulle sal my soebat dat ek en my volgelinge asseblief maar moet weggaan. En as dit klaar gebeur het, sal ek uit die land uit weggaan.” Moses het toe woedend van die farao af weggegaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 11

Kyk Eksodus 11:8 in konteks