Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 11:5 Die Boodskap (DB)

Deur die hele Egipte sal die eersgebore seun in elke huis doodgaan. Van die farao se oudste seun wat na sy pa koning moes word, tot by die seun van die eenvoudigste slavin wat koring maal op die maalklip, sal dan doodgaan. Selfs onder die vee sal die een doodgaan wat eerste gebore is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 11

Kyk Eksodus 11:5 in konteks