Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:14 Die Boodskap (DB)

Die sprinkane het oor die hele Egipte versprei. Hulle het in groot swerms op alles toegesak. So iets het nog nooit tevore of ook daarna ooit weer daar gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:14 in konteks