Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:12 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand uit en hou dit oor die hele Egipte sodat die sprinkane deur die hele land kan trek. Hulle sal elke groenigheidjie wegvreet wat na die haelstorm oorgebly het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:12 in konteks