Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:22 Die Boodskap (DB)

Die farao het toe al die Egiptenaars beveel om alle pasgebore Israelitiese seuntjies in die Nyl te gooi. Hulle moes die dogtertjies egter laat bly lewe.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:22 in konteks