Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:19 Die Boodskap (DB)

Die verpleegsters het die farao geantwoord: “Omdat die Hebreeuse vroue nie so sukkel soos die Egiptiese vroue nie. Teen die tyd dat die verpleegster by hulle kom om hulle te help is die babatjie al klaar gebore en dan kan ons niks daaraan doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:19 in konteks