Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:9 Die Boodskap (DB)

Dit was toe ek die berg op was dat julle iets verskrikliks gedoen het. Ek is teen die berg op om die klippe waarop die Here as’t ware self sy wil vir ons geskryf het te gaan haal. Veertig dae en nagte lank was ek bo-op die berg. In daardie tyd het ek niks geëet of gedrink nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:9 in konteks