Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:21 Die Boodskap (DB)

Verder het ek daardie afskuwelike goue kalf gevat en dit in die vuur gesmyt. Toe het ek dit fyngemaal en die stof wat oorgebly het, in die berg se stroompie gegooi.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:21 in konteks