Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:18 Die Boodskap (DB)

“Ek het toe weer voor die Here neergebuig, soos die eerste keer toe ek 40 dae en nagte lank met Hom geworstel het. Soos die vorige keer het ek ook niks geëet en gedrink nie. Ek het met Hom geworstel omdat julle die Here diep teleurgestel en Hom kwaad gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:18 in konteks