Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:1 Die Boodskap (DB)

Moses het ook vir die Israeliete gesê: “Israel, jy moet nou baie mooi luister. Jy staan op die punt om deur die Jordaan te trek en ’n nuwe land binne te gaan. Daar woon volke wat groter en sterker is as jy. Hulle stede is groot en met hoë mure omring.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:1 in konteks