Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:19 Die Boodskap (DB)

Jy het mos die krag van die Here daar in Egipte gesien. En jy het mos ervaar hoe die Here jou met sy groot krag uit Egipte gelei het. So sal die Here ook met al die nasies maak vir wie jy nou so bang is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:19 in konteks