Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:15 Die Boodskap (DB)

En die Here sal jou teen alle siektes bewaar. Al die verskriklike siektes van Egipte wat jy ook baie goed ken, sal die Here van jou af weghou. Hy sal sorg dat jou vyande al daardie siektes kry.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:15 in konteks