Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:13 Die Boodskap (DB)

Hy sal jou liefhê en seën sodat jy baie kinders sal hê. Hy sal ook vir goeie oeste sorg en jou volop koring, mos en olie skenk. Al jou skape en beeste sal aanteel en baie word. Dit sal gebeur in die land wat Hy aan jou voorouers belowe het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:13 in konteks