Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:3 Die Boodskap (DB)

Israel, luister altyd na die Here se gebooie en gehoorsaam dit. Dan sal jy ’n groot nasie word, soos die Here destyds al vir jou voorvaders beloof het. En jy sal lekker in die mooi en vrugbare land leef.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:3 in konteks