Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:11 Die Boodskap (DB)

Julle sal in huise vol mooi dinge bly, maar wat julle nie self mooi gemaak het nie. Daar sal ook waterputte wees wat julle nie self uitgekap het nie en wingerde en olyfbome wat julle nie self geplant het nie. In die nuwe land sal daar altyd kos wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:11 in konteks