Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:9 Die Boodskap (DB)

“Sorg dat julle nooit die dinge vergeet wat julle met julle eie oë gesien het nie. Julle moet dit lewenslank onthou en daaroor nadink. En julle moet ook vir julle kinders en kleinkinders daarvan vertel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:9 in konteks