Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:6 Die Boodskap (DB)

As julle die wil van die Here gehoorsaam, sal die ander volke julle bewonder. As hulle al hierdie wette hoor, sal hulle sê: ‘Hierdie groot nasie is ’n baie slim en verstandige volk.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:6 in konteks