Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:46 Die Boodskap (DB)

Hy het dit baie jare na die uittog uit Egipte gedoen terwyl hulle oos van die Jordaan in die Bet-Peorvlakte gekamp het. Bet-Peor het eers aan die Amoritiese koning, Sihon wat in Gesbon gewoon het, behoort. Moses en die Israeliete het hom egter verslaan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:46 in konteks